Betree Botswana met net jou ID

Vergemaklik oorgang by Buitepos
President Hage Geingob en Botswana se president Mokgweetsi Masisi wy nuwe stelsel vandag in.
Augetto Graig
President Hage Geingob en sy eweknie van Botswana, Mokgweetsi Masisi, ontmoet vandag by die Buitepos-grenspos om amptelik die nuwe stelsel in te wy waarmee Namibiërs dié buurland
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer