Diensvlakke by mediese store daal
Uitdagings in verskaffing van medisyne, kliniese voorrade
'n Oplossing is om die sentrale mediese store na 'n nuwe perseel te skuif wat ruimte skep vir optimale stoorgeriewe, wat in die behoeftes vir die volgende 20 tot 30 jaar sal voorsien.
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste ervaar uitdagings met die verskaffing van die vereiste medisyne en kliniese voorrade aan staatshospitale en gesondheidsgeriewe
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie