Geleidelike verwydering van Rooilyn goedgekeur

NLU verwelkom kabinetsbesluit
'n Landboukenner is van mening die enigste gebied waar dit prakties en realisties moontlik is om die veeartsenykordonheining te verskuif, is die Sesfontein-gebied in die Kunenestreek.
Francoise Steynberg
Die kabinet het die geleidelike verwydering en beperkings van die veeartsenykordonheining, ook bekend as die Rooilyn, Woensdag goedgekeur.’n Landboukenner meen egter dit is drome
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer