Meer staatsbeheer oor vakante poste

Kleiner besighede word ook nou betrek
Die arbeidsministerie dreig betrokke maatskappy met boetes en tronkstraf as vakante poste sonder sy insette gevul word.
Augetto Graig
Werkgewers met tien of meer werknemers wat nuwe aanstellings sonder die arbeidsministerie se insette maak, kan ’n boete van N$20 000 opgelê word, of twee jaar tronkstraf, of alb
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer