Ministerie moedig mense aan om ID’s af te haal

Veldtog vir massaregistrasie bereik 110 000
Sentrums is oraloor die land geïdentifiseer om dit vir mense makliker te maak om hul ID-kaarte te gaan afhaal.
Kristien Kruger
Sowat 130 000 identiteitsdokumente (ID’s) lê by ministeriële kantore landswyd weens individue wat dit nog nie afgehaal het nie.In ’n poging om dié kwessie te takel, het die
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer