Ministerie verduidelik nuwe visumbeleid
Staar tegniese uitdagings in die gesig
Agt grensposte wat aan 'n ander land grens, kan nie visums verwerk nie en sluit die grensposte by Veloorsdrif, Klein Manasse, Mata Mata, Dobe, Kasika, Singalamwe, Sarusungu en Nkurenkuru in.
Nadat die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit Maandag ’n lys van grensposte bekend gemaak het wat nie e-visumgeriewe bied nie, heers daar verwar
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie