Ministeriekantoor ná 11 jaar nog nie voltooi

Sedert 2012 in boufase
Die visseryeministerie se streekkantoor in Kavango-Oos het gesê die projek is in sy spore gestuit omdat die kontrakteur wat die oorblywende werk moet voltooi, sy prys verhoog het.
Yandi Du Plessis
Kenya Kambowe - ’n Infrastruktuurprojek van N$16 miljoen wat die ministerie van visserye en mariene hulpbronne op Rundu van stapel gestuur het en sedert 2012 in die boufase is, s
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer