Nuwe wetsontwerp vir eiendomme in parlement

Gemik om verbruikers te beskerm
Die minister van handel meen dit is noodsaaklik dat beskerming aan verbruikers verleen word wanneer hulle met hul waardevolste bates werk.
Jemima Beukes
’n Nuwe wetsontwerp op eiendomspraktisyns is deur die minister van handel en nywerheidsontwikkeling, Lucia Iipumbu, voorgestel wat ten doel het om die landskap van die eiendomsma
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer