Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit se djunkminister is Lucia Witbooi.
Foto argief
Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit se djunkminister is Lucia Witbooi. Foto argief

Ongeveer 100 000 kry nasionale dokumente

Augetto Graig
Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit se massaregistrasieveldtog duur nog net tot 31 Julie.

Die adjunkminister Lucia Witbooi het onlangs bevestig dat tot en met 16 Julie altesaam 94 317 Namibiërs baat by die veldtog gevind het.

Tydens die veldtog reik die ministerie landswyd uit om nasionale dokumente uit te reik, insluitend geboortesertifikate, identiteitsdokumente (ID’s) en aansoeke om burgerskap.

Daarbenewens is besonderhede van inwoners van Namibië wat nie amptelike burgerskap het nie, ingesamel vir verifikasie en op te volg om burgerskap te bevestig en toe te ken, brei sy uit.

Sy betreur egter die feit dat teen 17 Julie slegs 52 896 uit 93 019 nuwe identiteitskaarte, wat deur die ministerie gedruk is, afgehaal is. Die meer as 40 000 Namibiërs wat nog nie hul nuwe identiteitskaarte afgehaal het nie, word versoek om dit so gou as moontlik te doen.

By dieselfde geleentheid het die adjunkminister ook die kwessie van visumfooie geopper vir lande wat nie Namibië se standpunt van visumvrye besoeke weergegee het nie.

Volgens Witbooi het Namibië met onafhanklikwording besluit om verskeie lande vry te stel van visumvereistes ten opsigte van diplomatieke, amptelike en gewone burgerlike paspoorthouers.

Sy sê lande veral in die Suider-Afrikaanse streek en oraloor die vasteland het soortgelyke besluite geneem. Ander lande het nie, sê sy met spesifieke verwysing na Kanada en die Verenigde Koninkryk (VK), wat onderskeidelik toegang vir Namibiërs in 2012 en 2023 moeiliker gemaak het.

Die kabinet het daarom onlangs besluit om visumvrye toegang tot Namibië vir burgers van 35 lande op te skort.

Hierdie burgers kan steeds by aankoms vir visums aansoek doen en die visums sal N$1 600 elk beloop.

Verder word daar van besoekers verwag om vliegkaartjies terug na hul eie lande te toon, mediese versekering te hê, te kan bewys dat hulle hulself kan onderhou tydens die besoek aan Namibië en dat enige ander lande hulle nie vir kriminele aktiwiteite soek nie.

Paspoorte moet ook vir ten minste nog 6 maande geldig wees. Dié veranderde voorwaardes tree eers op 1 April 2025 in werking, sê sy.

“Die regering van die Republiek van Namibië sal altyd kyk na hoe Namibiërs elders behandel word, vir die stelsel om wederkerige maatreëls te tref, waar onderhandeling nie die gewenste uitkoms opgelewer het nie,” sê Witbooi.

Verder sê die adjunkminister dat die wetsontwerp op die regulering van die status van sekere inwoners van Namibië, buitelandse gades en hul nageslag opgestel is, om veral inwoners met verouderde Suidwes-Afrikaanse identiteitsdokumente te help om Namibiese burgerskap te verkry.

Sy sê die wetsontwerp op die vasstelling en beskerming van staatlose burgers sal ook binnekort in die parlement ter tafel gelê word. – [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-09-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 14° | 37° Eenhana: 14° | 36° Oshakati: 14° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 12° | 31° Henties Bay: 10° | 15° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:21, High tide: 12:00, Low Tide: 18:04, High tide: 00:24 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:19, High tide: 11:58, Low Tide: 18:02, High tide: 00:22 Walvis Bay: 10° | 18° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:19, High tide: 11:57, Low Tide: 18:02, High tide: 00:21 Rehoboth: 12° | 30° Mariental: 12° | 31° Keetmanshoop: 11° | 29° Aranos: 13° | 31° Lüderitz: 10° | 22° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 8° | 17° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 14° | 30° Lubumbashi: 15° | 34° Mbabane: 14° | 26° Maseru: 8° | 26° Antananarivo: 11° | 26° Lilongwe: 19° | 29° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 11° | 15° Durban: 16° | 23° Johannesburg: 14° | 24° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 31° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.36 | EUR to NAD 19.7 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 17.78 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.84 | USD to AOA 920.38 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.23 | USD to NGN 1620.02 | USD to ZAR 17.77 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1796.9 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13906.42 Up +0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31029.7 Up +0.10% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9624.48 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 509.13/OZ DOWN -0.0033 | Copper US$ 4.08/lb DOWN -0.0084 | Zinc US$ 2 756.80/T UP 0.38% | Brent Crude Oil US$ 73.48/BBP UP +0.11% | Platinum US$ 924.31/OZ DOWN -0.0014 Sport results: Weather: Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 14° | 37° Eenhana: 14° | 36° Oshakati: 14° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 12° | 31° Henties Bay: 10° | 15° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:21, High tide: 12:00, Low Tide: 18:04, High tide: 00:24 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:19, High tide: 11:58, Low Tide: 18:02, High tide: 00:22 Walvis Bay: 10° | 18° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:19, High tide: 11:57, Low Tide: 18:02, High tide: 00:21 Rehoboth: 12° | 30° Mariental: 12° | 31° Keetmanshoop: 11° | 29° Aranos: 13° | 31° Lüderitz: 10° | 22° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 8° | 17° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 14° | 30° Lubumbashi: 15° | 34° Mbabane: 14° | 26° Maseru: 8° | 26° Antananarivo: 11° | 26° Lilongwe: 19° | 29° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 11° | 15° Durban: 16° | 23° Johannesburg: 14° | 24° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 31° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.36 | EUR to NAD 19.7 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 17.78 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.84 | USD to AOA 920.38 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.23 | USD to NGN 1620.02 | USD to ZAR 17.77 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1796.9 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13906.42 Up +0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31029.7 Up +0.10% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9624.48 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 509.13/OZ DOWN -0.0033 | Copper US$ 4.08/lb DOWN -0.0084 | Zinc US$ 2 756.80/T UP 0.38% | Brent Crude Oil US$ 73.48/BBP UP +0.11% | Platinum US$ 924.31/OZ DOWN -0.0014