Ongeveer 5 000 steeds in besit van SWA ID’s
Meer as drie dekades ná onafhanklikwording
Die kabinet het op 10 Mei 2016 goedkeuring gegee dat Suidwes-Afrika-identiteitsdokumente uitgefaseer word.
Meer as 30 jaar ná onafhanklikwording is duisende mense wat in Namibië woon steeds in besit van Suidwes-Afrika-identiteitsdokumente (SWA ID’s) en wat weens verskeie wetlike str
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie