Ons het nie genoeg geld, sê Schlettwein
Minder as 1% van begroting word aan water bestee
Die landbouministerie vergader vandeesweek in Swakopmund om projekte te hersien en proaktiewe ingrypings te ontwikkel om prestasies te verbeter.
Brigitte Weidlich en Kristien Kruger – “Ons het nie genoeg geld nie. Ons finansiële hulpbronne om landbou te ontwikkel om die mense te help en om landelike watervoorsiening te
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie