PAS IN: Nghitila heraangestel as toerisme uitvoerende direkteur
Eerste Minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het Teofilus Nghitila heraangestel as die uitvoerende direkteur van die ministerie van omgewing, bosbou en toerisme.
Hy is heraangestel op 'n vaste termyn, vyf-jaar kontrak, effektief vanaf 11 Februarie.
Hy is heraangestel op 'n vaste termyn, vyf-jaar kontrak, effektief vanaf 11 Februarie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie