Tronkgeriewe in Kunene ingewy
‘Voorbeeld van die regering se toewyding’
'n Administratiewe gebou met vier kantore en 'n raadsaal is reeds gebou, asook ses geboue wat tot 44 wagte kan akkommodeer, en een slaapsaal vir tot 30 gevangenes.
“Ek is ten volle bewus daarvan dat die Kunenestreek nie korrektiewe geriewe het nie. Gevangenes uit hierdie streek word na ander streke vervoer waar sulke geriewe bestaan. Só he
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie