Diamantrooftog: Het Endjala vir Eiseb geskiet?

Verkoop van N$700 miljoen se diamante op ys
Die polisie wat na bewering 40 minute geneem het om by die misdaadtoneel op te daag, het albei mans dood aangetref.
Hoofredaksie Hoofredaksie
Hoofredaksie – Die ondersoek ná Saterdag se gewapende rooftog by Namdia, die regering se diamantbemarkings- en verkoopsmaatskappy, het uitgebrei om te bepaal of Max Endjala wat
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer