polisie
polisie

Kêrel steek meisie se hut aan die brand

Iréne-Mari van der Walt
ˊn Vrou in Outapi is in ˊn kritieke toestand nadat haar kêrel haar na bewering met ˊn mes in haar regterskouer en die linkerkant van haar kop gesteek het waar die mes vasgesit het. Die man is aangekla van poging tot moord.

ˊn Man is in Mururani in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy meisie se hut afgebrand het. Die man het glo saam met die meisie se pa van 'n kuierplek af gekom en geëis dat sy na sy hut toe moet gaan. Sy het egter geweier. Hy het daarna na bewering haar hut aan die brand gesteek. Buiten al haar besittings het sy ook haar identiteitsdokumente in die brand verloor. Die verdagte is in hegtenis geneem en aangekla van brandstigting.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!