'My vrou en kinders sal ly as ek in die tronk bly'
Borgtog geweier
Die beweerde Henning Crusher-skieter het Maandag in die Ondangwa-landdroshof verskyn en die saak is uitgestel tot Maart.
Tuutileni Mika het die hof verstom toe hy Maandag borgtog vra om huis toe te gaan sodat hy sy vrou en kinders kan onderhou wat volgens hom van sy inkomste afhanklik is. Mika word d
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie