Nored tree op ná verliese van etlike miljoene
Aanklagte teen werknemers gelê
'n Vlaag strafregtelike aanklagte is aanhangig gemaak teen werknemers wat daarvan beskuldig word dat hulle saam met eksterne rolspelers gewerk het om Nored te bedrieg.
Die kragverspreider in die Noorde, Nored, het sake teen sommige werknemers aanhangig gemaak wat na bewering op korrupte wyse kliënte te min vir hul kragrekeninge aangeslaan het.Di
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie