Omstrede landdros van botsende belange beskuldig

Magsmisbruik, oortreding van gedragskode
Inwoners van Keetmanshoop het ses maande gelede 'n vreedsame protes gelei waartydens hulle aangedring het op die onmiddellike verwydering van landdros Unchen Konjore.
Rita Kakelo
'n Landdros op Keetmanshoop staar ernstige beweringe van wangedrag in die gesig, nadat dit aan die lig gekom het dat sy 'n saak van kinderonderhoud hanteer het wat 'n man betrek by
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer