• Tuisblad
  • Misdaad
  • PAS IN: Bedrogverdagte word ná ses jaar aan Namibië uitgelewer
No Image Caption

PAS IN: Bedrogverdagte word ná ses jaar aan Namibië uitgelewer

Kristien Kruger
Die Namibiese polisie sal vanaand omsteeks 20:25 by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe wees vir die aankoms van ’n 47-jarige vrou wat vanuit Suid-Afrika na Namibië uitgelewer word.

Owerhede is reeds ses jaar op haar spoor nadat sy in 2018 begin soek is in verband met beweerde bedrog, diefstal en geldwassery wat glo sowat N$3.3 miljoen insluit.

Kommentaar

Republikein 2025-01-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 31° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 30° Windhoek: 16° | 29° Gobabis: 20° | 35° Henties Bay: 17° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 18° | 33° Mariental: 20° | 35° Keetmanshoop: 17° | 34° Aranos: 20° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 16° | 34° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 28° Lubumbashi: 17° | 23° Mbabane: 15° | 18° Maseru: 12° | 29° Antananarivo: 18° | 26° Lilongwe: 20° | 24° Maputo: 19° | 27° Windhoek: 16° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 29° Harare: 18° | 24° #REF! #REF!