No Image Caption

PAS IN: ECN skors twee

Augetto Graig
Die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) het twee van sy werknemers geskors in verband met skootrekenaars wat vermis word.

Die ECN het pas ‘n verklaring uitgereik oor die diefstal van 117 skootrekenaars. Dit het verlede maand aan die lig gekom ná die toerusting glo tussen November 2020 en die begin van vanjaar verdwyn het.

Die ECN se hoof, Theo Mujoro, sê die saak word intern en deur die polisie ondersoek.

Alle verkiesingsbelanghebbers sal oor die nuutste verwikkelinge genader word en die publiek sal ook op hoogte gehou word, sê hy.

#RepNuus

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!