NUUSBREKER
NUUSBREKER

#PAS IN: Meisie ontsnap van 'ontvoerders'

Henriette Lamprecht
’n Sestienjarige meisie het Saterdag ’n noue ontkoming in Tauben Glen, Hochlandpark in Windhoek gehad, toe mans haar oorweldig en in ’n motor gedwing het. Die voorval het omstreeks 20:00 plaasgevind, met die meisie wat van agter gegryp, haar mond toegedruk en sy in ’n vlootblou Volkswagen Polo gedwing is. Sy is gedwing om plat te lê sodat sy nie kon sien waarheen die verdagtes ry nie. Volgens die Polisie se jongste misdaadverslag kon sy daarin slaag om te ontstap, toe die verdagtes gestop en uitgeklim het. Sy is nie in die voorval beseer nie en die polisie se ondersoek na die voorval duur voort.

Kommentaar

Republikein 2024-11-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 23° | 37° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 25° | 34° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 32° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 15° | 21° Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 22° | 37° Keetmanshoop: 20° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 16° | 34° Ariamsvlei: 21° | 37° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 37° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 16° | 33° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 21° | 36° Windhoek: 20° | 32° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 28° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!