NUUSBREKER
NUUSBREKER

#PAS IN: Weermaglid sterf in trep-en-trap

Henriette Lamprecht
’n Lid van die Namibiese weermag wat gestasioneer was by die weermagbasis op Okahandja, is vroeg vanoggend dood, nadat hy op Rehoboth deur ’n motor raakgery is. Josh Michael Bessinger (27) is volgens die Polisie se jongste misdaadverslag omstreeks 05:00 vanoggend op die B1-hoofpad oorkant die Hoërskool dr. Lemmer op die dorp deur ’n motor getref en het op die toneel gesterf. Sy liggaam is sowat 600 meter ver deur die voertuig gesleep voordat dit tot stilstand gekom het. Die 22-jarige bestuurder het positief vir alkohol getoets en sal môre in die hof op die dorp verskyn.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!