#PasIn: Meisie glo deur stiefpa verkrag
‘n Sestienjarige meisie van Omatako in die Grootfontein-distrik is Vrydagaand glo verskeie kere deur haar stiefpa verkrag.
Hy het haar glo in ‘n sjebien gegryp, waar sy veronderstel was om drank vir haar tannie te koop. Hy het haar glo in ‘n verlate huis daar naby ingesleep en verkrag.
Volgens die polisie se misdaadverslag is die verdagte sedertdien voortvlugtend en nog nie aangekeer nie. Die meisie is na ‘n welsynswerker vir berading verwys.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie