#PasIn Russ Cook in Angola beroof

Iréne-Mari van der Walt
Ongeveer twee weke na die Britse drawwer Russ "Hardest Geezer" Cook oor die Angolese grens vanaf Namibië getree het, is hy gister in die buurland van onder meer 'n paar kameras, twee selfone, al hulle kontant en paspoorte beroof. Hierdie was Cook se 64ste dag op sy missie om die lengte van Afrika te draf. Cook deel daagliks die nuutste oor sy reis met sowat 290 000 Instagram-volgelinge en sê oor die roofvoorval; "[Dit was] desperate ouens met gewere gerig. Altyd 'n slegte situasie om jouself in te bevind."

Kommentaar

Republikein 2024-12-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 21° | 29° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 18° | 26° Omaruru: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 22° | 31° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 21° | 35° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 24° | 37° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 29° Mbabane: 15° | 32° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 34° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 22° Durban: 20° | 30° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!