No Image Caption

#PasIn Swendelaars gee glo as burgemeester voor

Iréne-Mari van der Walt
Die Swakopmund munisipaliteit het inwoners gewaarsku oor swendelaars wat hulself voorgee as die dorp se burgemeester, Dina Namubes, in 'n poging om geldelike betalings te werf.

Die munispaliteit sê dat alle betalings verwant aan water en elektrisiteit of ander munisipale rekeninge by die munisipaliteit en die Matutura betaalpunt gedoen moet word.

Die betaling van verkeersboetes kan by 'n landdroshof of die naaste NATIS-kantoor gedoen word.

"Neem asseblief kennis dat nie die burgemeester van Swakopmund, die uitvoerende hoof of ander munisipale amptenare sal versoek dat geld direk aan hulle of in hul private rekeninge betaal word nie," het die munisipaliteit deur hul woordvoerder, Linda Mupupa, gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!