Foto ter illustrasie Francoise Steynberg
Foto ter illustrasie Francoise Steynberg

Swartrenosterbul by Otavi gestroop

Francoise Steynberg
'n Swartrenosterbul is tussen verlede Maandag en Saterdag op 'n plaas in die Otavi-distrik in die Otjozondjupastreek gestroop.

Volgens die Namibiese polisie se weeklikse misdaadverslag is die karkas van die renoster ontdek met die horings van die bul verwyder.

Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie en die ondersoek van die polisie duur voort.

Wêreldrenosterdag word vandag herdenk.

Kommentaar

Republikein 2024-12-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 21° | 29° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 18° | 26° Omaruru: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 22° | 31° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 21° | 35° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 24° | 37° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 29° Mbabane: 15° | 32° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 34° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 22° Durban: 20° | 30° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!