BREAKING NEWS_KING PRICE_082021-02
BREAKING NEWS_KING PRICE_082021-02

Tiener verkrag glo vyfjarige

’n Vyfjarige meisie is na bewering Vrydag oorval en verkrag terwyl sy besig was om van die skool af na haar huis in die informele nedersetting Oshilunga - in die Oshikotostreek - te stap.

Die 16-jarige manlike verdagte het haar na bewering gegryp, na die bosse getrek en haar daar verkrag.

Voglens die Namibiese polisie se misdaadverslag het die slagoffer haar ouma van die voorval vertel, waarna die seun in hegtenis geneem.

Hy sal na verwagting vandag in die landdroshof op Ondangwa verskyn.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!