Toeriste by Vierkantklip beroof

Nikanor Nangolo
'n Groep toeriste is gister by Vierkantklip tussen Swakopmund en Walvisbaai beroof. Een van hul voertuig se ruite is stukkend geslaan, terwyl een van die bande ook stukkend gesteek is. Die verdagtes het 'n rugsak (grys met oranje ritsluiters), 'n Sony 7iv met twee lense, kontant en 'n Duitse en internasionale bestuurslisensie van Matthias Geisel gebuit. Hulle het in die rigting van Walvisbaai gevlug in 'n klein, donkergrys voertuig met die registrasienommer N12057WB.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!