misdaad2019-07-220
misdaad2019-07-220

Twee minderjariges verkrag

'n Twaalfjarige meisie is na bewering by verskeie geleenthede in 2019 en 2020 deur haar oom verkrag. Die meisie woon volgens die polisie se verslag in die Embeds-informele nedersetting. In 'n onverwante voorval is 'n 13-jarige meisie in die DRK-informele nedersetting in Swakopmund glo deur 'n 60-jarige pensioenaris verkrag. Die verdagte is in hegtenis geneem en sal na verwagting Dinsdag in die landdroshof op die dorp verskyn.

Die voorval het glo Donderdag omstreeks 11:00 plaasgevind.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!