Nampol vra hulp om Julius Bauleth op te spoor.
Foto Nampol
Nampol vra hulp om Julius Bauleth op te spoor. Foto Nampol

Verdagte gesoek

STAFF REPORTER
Die Namibiese polisie, en spesifiek die Seeis polisiekantoor, vra hulp vanaf die publiek om verdagte Julius Bauleth op te spoor. Die Namibiese man word in verband met saak nommer CR05/04/2024 gesoek, waarin hy van bedrog beskuldig wod. Hy is lig van kleur, praat Oshiwambo, en is vermoedelik in Windhoek in die Khomas streek of in die Oshana of Oshikoto streke en is ook as Sosha of Jilio bekend. Enigeiemand met inligting word gevra om adjunk polisiekomissaris Chrispin Mubebo op 0812688888 of adjudant Abraham Sheelekeni op 0813003257 te kontak.

Kommentaar

Republikein 2025-01-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 17° | 27° Rundu: 19° | 26° Eenhana: 21° | 33° Oshakati: 23° | 31° Ruacana: 21° | 33° Tsumeb: 18° | 29° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 20° | 32° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 19° | 35° Oranjemund: 14° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 22° | 29° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 18° | 22° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 16° | 31° Lilongwe: 18° | 22° Maputo: 22° | 26° Windhoek: 20° | 32° Cape Town: 18° | 24° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 18° | 28° Harare: 16° | 22° #REF! #REF!