• Tuisblad
  • Misdaad
  • Vyftien onwettige myners by lugmag se opleidingsbasis betrap
NEW BREAKING NEWS_KING PRICE-02
NEW BREAKING NEWS_KING PRICE-02

Vyftien onwettige myners by lugmag se opleidingsbasis betrap

Henriette Lamprecht
.Vyftien mense (vyf vroue, tien mans) is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering onwettig litium (lepidoliet) klippe op Etiro East Farm by die Lugmagopleidingsbasis naby Karibib gemyn het. Luidens die jongste misdaadverslag het die verdagtes na bewering Saterdag die plaasheining geknip om toegang te verkry. Al die klippe wat uitgehaal is, is teruggevind, met die waarde wat nog bepaal moet word. Die verdagtes sal na verwagting in die hof verskyn op aanklagte van onwettige mynbou, betreding en opsetlike saakbeskadiging.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!