Pas In: NamRA sê ry verby

Augetto Graig
Die Namibiese Inkomsteagentskap (NamRA) het aangekondig dat tweedehandse voertuie in transito deur Namibië vanaf 1 Maart nie meer deur die land gery kan word nie.

Hierdie voertuie kan dan slegs op vragmotors tot by hul uitvoerbestemmings vervoer word. Dít weens die praktyk om voertuie vir transito te verklaar, wat later te koop op die plaaslike mark verskyn, sê NamRA.

Die kennisgewing is volgens NamRA reeds in Desember in die Staatskoerant gepubliseer.

#RepNuus

Kommentaar

Republikein 2025-01-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 33° Oshakati: 23° | 32° Ruacana: 20° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 23° | 31° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 18° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 24° | 35° Mariental: 26° | 39° Keetmanshoop: 25° | 40° Aranos: 26° | 39° Lüderitz: 19° | 31° Ariamsvlei: 25° | 40° Oranjemund: 17° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 24° | 37° Lubumbashi: 15° | 21° Mbabane: 16° | 28° Maseru: 17° | 33° Antananarivo: 18° | 23° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 23° | 31° Cape Town: 20° | 28° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 17° | 27° Harare: 16° | 28° #REF! #REF!