Namibië ruk op NAMPO toe van 13 tot 16 Mei

Span van Agri Monitor, Enjoy, Synergy Bothaville toe
NAMPO stel produsente en ander rolspelers in die landboubedryf in staat om die jongste tegnologie en produkte wat in die boerderybedryf aangebied word, eerstehands en op een terrein te ervaar.
Francoise Steynberg
Agri Monitor gaan die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond, NAMPO, buite Bothaville in die Vrystaat saam met ander Namibiërs besoek om vir Namibiese boere, maatskappye
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer