Drie susters maak skuiwe by Afrika-jeugskaakkampioenskappe
Drie susters uit Swakpmund, Amelia (13), Annelise (12), en Angelique Brown (9) behaal 'n plek op die Namibiese nasionale skaakspan vir die eerste keer laas maand. Hulle neem deel teen wêreldgehalte spelers van ander Afrika-lande by die Afrika-jeugskaakkampioenskappe in Suid-Afrika.
In die o/10-ouderdomsgroep by dié kampioenskappe het Angelique 17de plek uit 40 deelnemers behaal, terwyl Amelia 33ste plek uit 42 spelers in die o/14-ouderdomsgroep. Annelise was
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie