Hoofmeisie
Wat is een eienskap wat 'n hoofseun/-meisie moet hê en watter wenke sou jy met jou opvolger deel?
Bestuur jou tyd goed en moenie bang wees om vrae te vra nie. Ek wil graag vir haar sê dat niemand perfek is nie en dat dit goed is om foute te maak. As en wanneer jy 'n fout maak, aanvaar verantwoordelikheid daarvoor en stel die fout so gou moontlik reg.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie