Anri de Klerk
Anri de Klerk

Hoofmeisie

Watter raad sal jy aan leerders gee wat nie hul mikpunt bereik het in die onlangse eksamens nie?
Dit is 'okay'. Ek het myself altyd opgemaak oor slegte punte, maar ek het onlangs besef dit is nie so erg nie. Dit is wel ‘n platform om te verbeter. Jy het dalk nie genoeg teorie geleer nie, maar jy leer ander belangrike lesse ook. Jy leer om deur te druk, om harder te werk en om aan te beweeg. Daar is nog ‘n eksamen en dit sal ‘okay’ wees.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!