Hoofseun
Wat is een eienskap wat 'n hoofseun/-meisie moet hê en watter raad sal jy met jou opvolger deel?
Geduld. Jy het baie geduld nodig, veral tydens die oriëntering van die graad 8’s. My raad sal wees om nie alles self te probeer doen nie. Die LRC word om 'n rede 'n span genoem. Leer om almal se sterkpunte tot jou voordeel te gebruik en delegeer daarvolgens.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie