In die kunsklas saam met Karel Kat

Die plaaslike kunstenaar Karel Schickerling bestaan uit 'n tapeserie van kuns, en met My Zone se onlangse besoek het ons sy storie sommer ver gaan haal.
Karel het as graad 1-seuntjie met kunsklasse begin na sy ma die potensiaal in sy tekeninge raakgesien het.
Zoe Karsten
“Van kleins af het ek geweet kuns sal altyd deel van my lewe wees, of dit nou sing, dans, skilder of toneelspel is."In gesprek met die plaaslike kunstenaar Karel Schickerling, ve
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer