• Tuisblad
  • My Zone
  • NAMMED, NAPSO Blits 7’s: Skole gereed vir blitsvinnige aksie

NAMMED, NAPSO Blits 7’s: Skole gereed vir blitsvinnige aksie

Die NAMMED en NAPSO Blits 7's toernooi vind eerskomende naweek by Windhoek Afrikaanse Privaatskool plaas. Wie gaan seëvier en met trots die trofee huis toe neem?
Annemarie du Toit
Die jaarlikse Blits 7’s-toernooi is om die draai, en skole regoor die land maak gereed vir ’n naweek vol vinnige en aksie-belaaide sport. Hokkie, netbal en rugby speel die hoof
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer