NUUSBREKER
NUUSBREKER

Pas in: Man sterf in sweeftuigongeluk

Sondag om 14:30 het ‘n sweeftuig by Camp 15 naby Rehoboth neergestort. Die vier-en-vyftig jarige Joern Steinbeck het op die toneel gesterf.

Volgens die Namibiese polisie was hy alleen in die vliegtuig en het sy vrou die voertuig bestuur wat die vliegtuig in die lug geloods het. Volgens ‘n ooggetuie het die vliegtuig nadat dit ‘n sekere hoogte bereik het terug aarde toe gestort.

Na bewering het die oorledene, sy vrou en ‘n vriend uit Duitsland by Camp 15 aangekom met die doel om die sweeftuig te vlieg. Hulle het dele van die sweeftuig van ‘n man ontvang en na die kampeerterrein gegaan waar hulle die sweeftuig aanmekaar gesit het en vir die vlug voorbeerei het.

Volgens die polisie is die sweeftuig met ‘n kontrole meganisme aan die voertuig gekoppel. Die sweeftuig word dan met die voertuig gesleep en wanneer dit ‘n sekere hoogte bereik het word die vrygestel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!