Prag en praal op die platteland

Tydens die Napso Privaatskolenaweek het meer as 700 mense in die Elnatan-skoolsaal saamgedrom om die Mnr. en Mej. Napso-Privaatskole se kroningsgeleentheid by te woon.
Aldo Horn en Zoë Karsten
Die tema van vanjaar se Napso Privaatskolenaweek was Prysloos Platteland en elke skool moes tydens die skoonheidskompetisie hul temadrag in een van hierdie subtemas uitbeeld: Voël
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer