Susters maak skuiwe by Afrika-jeugskaakkampioenskappe

Drie susters uit Swakpmund, Amelia (13), Annelise (12), en Angelique Brown (9) behaal 'n plek op die Namibiese nasionale skaakspan vir die eerste keer laas maand. Hulle neem deel teen wêreldgehalte spelers van ander Afrika-lande by die Afrika-jeugskaakkampioenskappe in Suid-Afrika.
Phillipus Josef
In die o/10-ouderdomsgroep by die Afrika-jeugskaakkampioenskappe het Angelique 17de plek uit 40 deelnemers behaal, terwyl Amelia 33ste plek uit 42 spelers in die o/14-ouderdomsgroe
...

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!