Windhoek leerders jodel in Switserland
Windhoek Afrikaanse Privaatskool en Gymnasium Kloster Disentis in Switderland het vanjaar vir die sesde keer 'n uitruilprogram aangebied.
Juanika Engel, Luca Coffee en Coetzee de Bruyn het van 9 to 26 Maart in die sneeubedekte Switserse Alpe baljaar. Dit volg na drie leerders van die Gymnasium Kloster Disentis in Swi
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie