Bybelse wysheid
OPENBARING 17:8 – 11
…sal verwonderd wees as hulle die dier sien, want eers was hy en nou is hy nie en tog sal hy wees.
“Hier is verstand en wysheid nodig. Die sewe koppe is sewe berge. Daar by hulle het die vrou haar setel. Verder is hulle ook sewe konings.
Die eerste vyf het geval. Die sesde is nou hier. Die ander een het nog nie gekom nie; en wanneer hy kom, moet hy 'n kort rukkie bly.
Die dier wat eers was en nie nou is nie, is self die agste. Hy hoort by die sewe en gaan na die verderf toe.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie