Een sterfte, 1 263 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met een tot 3 582. Gister is 1 263 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 19,8%. Die meeste en wel 522 is in Windhoek aangeteken. Deel van die nuwe gevalle is 101 leerlinge, 11 onderwysers en 34 gesondheidswerkers. Die aktiewe gevalle staan op 8 032 waarvan 11 in die hospitaal en 16 in die ICU is. Tot op hede het 397 025 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 335 158 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 92%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!