Facebook 15 Februarie 2022
Suid-Afrikaner vas vir heroïen:
Wakker akkers wat hom gevang het! Well done! – Therese Mohrmann Gerger
No bail! Gooi weg die sleutel! Hul vervuil ons gemeenskappe en families. – Elaine Claasen
Wonder who is the main dealer using young people that has they whole future before them. Him must talk who send him. Bring the culprit or culprits out. – Joanie Daries
Dankie tog. Namibia well done. Moet hom asseblief nie weer terug stuur SA toe nie. – Irma Truter
Geen borg. Sluit hom verewig toe. Maak ‘n voorbeeld van hom. Genoeg is genoeg. – Davy Benade
Geluk manne, julle is ysters. Trots. – Elna Frederick
Ek wil die regter op die bank wees asb. hy sal dag en nag snuif en rook tot dit op is, dan kan hy voel hoevoel dit om dood te gaan. – Lilian Blaauw
Hoe het hy deur hulle airport gekom. Ek wonder hoe. – Ricardo M Green
Not here in Namibia go and play somewhere else. – Ellison Kharuxab
Nou moet mens vra vir watter drug lord in Namibië het hy dit gebring, daai een moet ook vasgetrek word so hy moet begin sing en staatsgetuie word. Want hulle vermoor ons manne, vroue en kinders. All die EER aan God. Goeie werk Nampol. – Suzi Kearns
Ongeluk buite Otjiwarongo eis verskeie lewens:
So seer Here, wees ons genadig op die paaie rus in vrede hulle wat hul lewens verloor het. – Vlooi Endiline
Deesdae se motors ook net plastiek. Rus saggies almal. – Rounel Truter Siecker
Wanneer sal die mense leer om aan hul kant van die pad te ry. Jy kan net bots as een kar aan die verkeerde kant van die pad is. Die konsep is blykbaar bietjie ingewikkeld. – Thys der Hoven
Wonder net of die families dit op FB gesien het of was hulle reeds ingelig. Sterkte aan die families. – Cornelia Thierauch
Die Garebrivier op die pad tussen Keetmanshoop en Aroab:
Dankbaar vir al die boere. – Jan van der Merwe
Amen, dankie Jesus vir die reën in Namibia en Suid Afrika. – Louis William Louw
Wonderlik om soveel water te sien. – Johanna Archer Archer
Wow, nog 'n geseënde jaar van lewensgewende water van bo. – Christine Biddulph Maritz

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie