Geen sterftes, 59 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Geen sterftes is gister aangeteken nie, terwyl 59 nuwe gevalle aangemeld is. Dit is 'n positiwiteitskoers van 4,9% en sluit 27 leerlinge en twee onderwysers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 8 147 waarvan 125 in die hospitaal en 15 in die ICU is. Tot op hede het 421 353 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 359 087 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 93,5% en die sterftesyfer bly op 3 967.

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!