Grappies

Sanet de Waal
Van HermanH, uit Clean Laffs:

Ek lees van 'n tannie in Pennsylvania wat haar 94ste verjaardag gevier het deur uit 'n vliegtuig te spring. Sy het eintlik gedink sy loop net in haar badkamer rond – maar nouja, dit bly steeds vir haar 'n goeie ondervinding! - Jimmy Fallon

~~~~~~~~~~~~~~~

Na aanleiding van verlede week se Landrovergrappies van FredS, hierdie een van KoosS:

Ek geniet dit in Grabouw. Dit is 'n stil plek! Dit is so stil, jy kan snags die Land Cruisers hoor roes.

~~~~~~~~~~~~~~~~

Gesien op FB:

Honderd jaar gelede het elkeen 'n perd gehad, maar net die rykes motors. Vandag het elkeen 'n motor, maar net die rykes perde. . . (Die Engelse sê: The stables have turned. . .)

~~~~~~~~~~~~~~~

Van ManuB, uit De Druivelaar:

(Afrikaners: raakte achterop = agter geraak; koelbloedigheid = teenwoordigheid van gees; liep = het geloop; buiten raak = uitkom)

Enkele jaren geleden bezocht een groep journalisten de gevangenis van Alcatraz. Een van hem raakte achterop en verdwaalde in de vele gangen van het gebouw. Hij verloor echter zijn koelbloedigheid nie! Liep naar een van de cellen en vroeg aan de gevangene: “Excuseer, mijnheer, kunt u me soms zeggen hoe ik hier weer buiten raak?”

-----------------

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!