• Tuisblad
  • NEWS
  • Parkeertariewe geld vanaf môre in sekere strate in Windhoek
No Image Caption

Parkeertariewe geld vanaf môre in sekere strate in Windhoek

Ogone Tlhage
Motoriste in Windhoek sal vanaf môre vir parkering in sekere strate in die hoofstad moet betaal. Volgens die Windhoekse munisipaliteit sal tariewe opgedeel word in Klas A-, B-, en C-parkeerplekke en wat wissel tussen onderskeidelik N$8, N$5 en N$3 per uur. Die tariewe is Maandag tot Vrydag vanaf 06:00 tot 18:00 en Saterdae vanaf 06:00 tot 14:00 geldig. Die strate wat geraak word, is Robert Mugabe-rylaan, Julius Nyerere-straat, Mandume Ndemufayo-rylaan en prof. Mburumba Kerina-straat.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!