Heerlike herfsreën
Me. Anoesga du Toit dans in die reën wat gistermiddag onverwags in Windhoek uitgesak het. Dit is nie ongewoon dat herfsreën in Mei in Namibië voorkom nie. Nóg reënbuie word vir vandag oor die Noordweste, Khomas- en Omahekestreek voorspel. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie